Tuesday 10 May 2016

Huiswerk en aanlyn aktiwiteite



Huiswerk

Maak 'n A4 plakkaat in jou skrif oor woorde en fotos wat vir jou belangrik is in 'n vriendskap/verhouding bv eerlikheid, vriendelik, respekvol ens.





Aanlyn aktiwiteite

Rate jou beste vriend
www.kidzworld.com/quiz/3327-quiz-rate-your-best-friend 

Watter tipe vriend is jy?
www.kidzworld.com/quiz/5502-quiz-what-kind-of-friend-are-you

Is ek 'n goeie vriend?
www.seventeen.com/life/life-quizzes/a11687/friendship-type-quiz/



CAPS temas

Termyn 1-week 7-9
Caps onderwerp: Selfontwikkeling in die samelewing
Tema: vriendskap en verhoudings-verhouding by die huis, skool en gemeenskap

Toer/kulturele- of sport aktiwiteit.

1. Christelike kamp vir verhoudings: Eksderde kamp (25km noord-oos van Pta op die Kwamhlanga pad)
Die kamp word gereël vir die doel om verhoudinge te verbeter nie net met jouself en die mense om jou nie, maar ook met die Here

Verskillende terrein verhurings, maar ons gaan gebruik maak van die konferensieterrein verhuring.
Aantal 80-160 persone, waar ons die gr 8 groep gaan vat op die kamp wat 'n aantal van 150 leerders is
Ideaal vir groepsbesprekings
Fasiliteit bestaan uit lesingsaal, eetkamer, lapa, groot swembad, braai area, 'n snoepie en koffiewinkel
Kostes p/p per nag R220-00 en ons gaan vanaf Vrydag-Sondag (13-15 Mei 2016) 2 nagte en 3dae= R440 p/p
Vertrek- 06:00 13Mei 2016
Terugkeer- 18:00 15Mei 2016
www.eksderde.org

2. Kamp vir vriendskap
'n kamp vir maats om mekaar beter te leer en aan mekaar se swak en sterkt punte te werk waar hulle deelneem aan aktiwiteit wat samewerking en kommunikasie vereis.

Camp Discovery
150 leerders Gr8 leerders
fasiliteite beskikbaar swembad, netbalbane, sokker, hokkie, sagtebal en krieket velde.
avontuur fasiliteite is ook beskikbaar soos, low ropw courses, letteria courses, obstacle courses, night adventure courses, boogskiet. daar is ook 'n snoepie beskikbaar en 'n oudit.

vertrek: 15 Okt 2016
terugkeer:17 Okt 2016
die tye en pryse sal nader aan die tyd weergegee word.
www.campdiscovery.com

Videos oor vriendskap










https://www.youtube.com/watch?v=o9ulSfCGMUs
https://www.youtube.com/watch?v=90jhOD3i2ZA
https://www.youtube.com/watch?v=G4YOqKz8zvk
https://www.youtube.com/watch?v=9vYdPu67pRs

Prente oor vriendskap en verhoudings




Verwelkoming



Welkom by die JM vriendskap blog vir Gr8 LO leerders. op die blog sal jy as leerder toegang hê tot verskeie skakels op die blog wat huiswerk, videos en aktiwiteite bevat.

kontakpersone:
Marlize Moorcroft (marlizemoorcroft02@gmail.com) 24262153
Jolene Rabie (jolenerabie22@gmail.com) 24160385





Friendship is one of life's greatest treasures. 
Friends that are loyal are always there to make you laugh when you are down, they are not afraid to help you avoid mistakes and they look out for your best interest. 
This kind of friend can be hard to find, but they offer a friendship that will last a lifetime. Other friends may not be quite as loving. 
The pain caused by a friendship marred by betrayal is not easy to overcome. 
In fact, many poems find their inspiration from the joy brought about by a loving friendship or the pain caused by a failed friendship.