
Verskillende terrein verhurings, maar ons gaan gebruik maak van die konferensieterrein verhuring.
Aantal 80-160 persone, waar ons die gr 8 groep gaan vat op die kamp wat 'n aantal van 150 leerders is
Ideaal vir groepsbesprekings
Fasiliteit bestaan uit lesingsaal, eetkamer, lapa, groot swembad, braai area, 'n snoepie en koffiewinkel
Kostes p/p per nag R220-00 en ons gaan vanaf Vrydag-Sondag (13-15 Mei 2016) 2 nagte en 3dae= R440 p/p
Vertrek- 06:00 13Mei 2016
Terugkeer- 18:00 15Mei 2016
www.eksderde.org
2. Kamp vir vriendskap
'n kamp vir maats om mekaar beter te leer en aan mekaar se swak en sterkt punte te werk waar hulle deelneem aan aktiwiteit wat samewerking en kommunikasie vereis.
Camp Discovery
150 leerders Gr8 leerders
fasiliteite beskikbaar swembad, netbalbane, sokker, hokkie, sagtebal en krieket velde.

vertrek: 15 Okt 2016
terugkeer:17 Okt 2016
die tye en pryse sal nader aan die tyd weergegee word.
www.campdiscovery.com
No comments:
Post a Comment